Welkom by Watertrap Nguni's
By Watertrap Boerdery, gelëe in die hartjie van lieflike Alma-vallei, boer ons met Nguni-beeste, so na aan die natuur as moontlik – geen graan, afvalprodukte, of hormone nie – net skoon gras.
En natuurlik knoffel, aalwyn, diatomiese aarde, vitamine en minerale. 😉
Regte, egte VELD-beesvleis -- dit is SKOON én SMAAKLIK.
Waarom Watertrap Nguni-vleis?
Fyn van grein, nie onnodig vet nie -- sappig en besonder geurig. Dis Nguni.
Pikante t-bene en rumpsteak (Nguni’s is van nature klein gebou).
100% bekostigbaar maar beslis nie ‘goedkoop’ supermark-vleis nie.
Wors sonder MSG of vark? Geen probleem. Ons verstaan u spesiale behoeftes.
100% professioneel geslag, verwerk, vakuumverpak en gevries.
Ken nie Nguni nie? Geen probleem.
Bestel klein en PROE
Hoe werk hierdie winkel?
Wat ons beskikbaar het om te af te lewer word op hierdie aanlyn blad gelys. Plaas dus gerus u bestelling, gee ons u adres en ons sal u kontak in verband met aflewering. Tans het ons spesiale reelings in plek wat gratis aflewering moontlik maak in Pretoria, Warmbad, Vaalwater en Thabazimbi. Betaling moet per EFT of Kontant by aflewering geskied. Aanlyn betaling op die webtuiste is nou ook beskikbaar.
Ons verskillende Produktipes
-
Nguni Vleisprodukte
Al die produkte is verpak en word in gevriesde vorm aan die...
-
Vry-wei Varkvleis
Gevries en vakuumverpak per snit
-
Nguni Velprodukte
Hou hierdie spasie dop. Ons beplan nog heelwat verskeidenheid hieraan toe te...
-
Plaas Spens
Allerlei produkte wat op die plaas gemaak en ingemaak is vir die...
Uitgestalde produkte
-
Maalvleis (mince)
Gewone prys R 60.00 ZARGewone prysEenheidsprys per -
Watertrap Wors
Gewone prys Vanaf R 61.00 ZARGewone prysEenheidsprys per -
Platties (Patties)
Gewone prys R 68.15 ZARGewone prysEenheidsprys per -
Varkvrye Wors
Gewone prys Vanaf R 66.00 ZARGewone prysEenheidsprys per -
Skenkel (Shin)
Gewone prys Vanaf R 40.25 ZARGewone prysEenheidsprys per -
Blokkies (Goulash)
Gewone prys Vanaf R 67.50 ZARGewone prysEenheidsprys per -
Kruisskyf (Rump)
Gewone prys Vanaf R 57.00 ZARGewone prysEenheidsprys per
-
-
Is Nguni Vleis Uniek?
5 Feite - Watertrap Nguni’s en hul Vleis:Lees verder
1. Nguni’s dra nie juis hompe vet aan hulle lywe rond nie – meeste van die tyd is hulle mooi slank 😊
2. As grasgevoerde diere, is Nguni-vleis geneig om taaier te wees, as vleis van kraalgevoerde diere wat min loop -- ons sê hulle is fiks en gesond. 😊 -
Watertrap - Varkvleis. Wat maak dit anders?
Lees verderDie Vry-wei vark wat ons verkoop en gebruik om ons heerlike Nguni-wors te maak, is regtig vry. Geen tronk in sig nie.
As iemand wil weet hoe dit moontlik is om met ‘skoon’ met varke te boer, moet hy gaan kers opsteek by Hendrik. Varke hoef nie in tralies en sement aangehou te word nie. Inteendeel.