Varkvrye Wors
Varkvrye Wors
Varkvrye wors
Bestandele : Ngunibees-vleis, Watertrap-speserye (sonder MSG en glutenvry), klipsout, worcestersous (sonder MSG), appelasyn en skaapvet.
7% Vog (worchester sous+appelasyn+ys) Maks 30% vet
Die prys van 'n vleis/wors pakkie word bereken volgens die laagste massa in die aangeduide massareeks.
bv. as die prys R 50 per kg is, is die prys van alle pakkies in die 500-529 g reeks volgens 500g, dit is R 25.
Verpakking
Verpakking
Elke individuele pakkie is afsonderlike vakuumverpak en gevries vir optimale raklewe, higiëne en varsheid.
Verder help dit ook om die pakkies basies lekvry te maak. Kondensasie op gevriesde produkte is natuurlik altyd daar...
Afmetings
Afmetings
Afmetings afhanklik van massa van pakkie
Normaalweg:
30 mm dik
170 mm lank
120 - 180 mm wyd
Waterrtrap Nguni vleisprodukte
Geen MSG
Geen Anti-biotika
Geen Hormone
-
Gratis aflewering
Aflewering is gratis onder voorwaarde dat dit inval by ons twee weeklikse aflewerings- skedule en roete. Kontak ons via Whatsapp vir meer inligting -
Probleemvrye uitruilings
Maak asb. seker dat jy die korrekte produkte ontvang by aflewering