Watertrap Boerdery
Varkplatties (pork patties)
Varkplatties (pork patties)
Vark platties
Bestandele:
Vry-wei varkvleis en vet, sout, knoffel, uie, naeltjies, salie, peper en ys.
Gluten-vry, MSG-vry
12% water Max vet 32%
Pork patties
Ingredients : 'Free Range' Pork meat and fat, salt, garlic, onions, cloves, rosemary, sage, ice.
4 sausages per 500g pack
Gluten Free, MSG Free.
12% Water Max 32% fat.
The price for a packet is calculated on the lowest mass in each range.
i.e. when the price is 128 R/kg, The packets in the 500-529 g range is priced at R64 / kg as for 500 g.
Verpakking
Verpakking
Elke individuele pakkie is afsonderlike vakuumverpak en gevries vir optimale raklewe, higiëne en varsheid.
Verder help dit ook om die pakkies basies lekvry te maak. Kondensasie op gevriesde produkte is natuurlik altyd daar...
Afmetings
Afmetings
Afmetings afhanklik van massa van pakkie
Normaalweg:
30 mm dik
170 mm lank
120 - 180 mm wyd

Waterrtrap Nguni vleisprodukte
Geen MSG
Geen Anti-biotika
Geen Hormone
-
Gratis aflewering
Aflewering is gratis onder voorwaarde dat dit inval by ons twee weeklikse aflewerings- skedule en roete. Kontak ons via Whatsapp vir meer inligting -
Probleemvrye uitruilings
Maak asb. seker dat jy die korrekte produkte ontvang by aflewering