Spring na produkinligting
1 van 1

Watertrap Boerdery

Ontbytwors (Varkwors) (Irish Bangers)

Ontbytwors (Varkwors) (Irish Bangers)

Belasting ingesluit.

Ontbytwors (Varkwors)

Bestandele: Vry-wei  Varkvleis + vet, sout, knoffel, uie, naeltjies, roosmaryn, salie, ys,

Gluten-vry, MSG-vry.

4 worsies/500g pakkie 

12% Water Maks 32% Vet 

 

Die prys van 'n vleis/wors pakkie word bereken volgens die laagste massa in die aangeduide massareeks.

bv. as die prys R 122 per kg is, is die prys van alle pakkies in die 500-549 g reeks volgens 500g, dit is R 61.

 

Verpakking

Elke individuele pakkie is afsonderlike vakuumverpak en gevries vir optimale raklewe, higiëne en varsheid.

Verder help dit ook om die pakkies basies lekvry te maak. Kondensasie op gevriesde produkte is natuurlik altyd daar...

Afmetings

Afmetings afhanklik van massa van pakkie 

Normaalweg:
30 mm dik
170 mm lank
120 - 180 mm wyd

Bekyk volledige besonderhede

Waterrtrap Nguni vleisprodukte

Geen MSG

Geen Anti-biotika 

Geen Hormone

  • Gratis aflewering

    Aflewering is gratis onder voorwaarde dat dit inval by ons twee weeklikse aflewerings- skedule en roete. Kontak ons via Whatsapp vir meer inligting
  • Probleemvrye uitruilings

    Maak asb. seker dat jy die korrekte produkte ontvang by aflewering