Spring na produkinligting
1 van 1

Watertrap Nguni's

Karoolam Marinade

Karoolam Marinade

Belasting ingesluit.

Heerlike marinade vir enige braaivleis. Die top produkte kom uit die Met Liefde fabriek in die Vrystaat.

Geen MSG

Geen bindmiddels

Geen preserveermiddels

Gebruik dit gerus op enige van Watertrap Nguni se braaisnitte vir ekstra geur en smaak.

Verpakking

Elke individuele pakkie is afsonderlike vakuumverpak en gevries vir optimale raklewe, higiëne en varsheid.

Verder help dit ook om die pakkies basies lekvry te maak. Kondensasie op gevriesde produkte is natuurlik altyd daar...

Afmetings

Afmetings afhanklik van massa van pakkie 

Normaalweg:
30 mm dik
170 mm lank
120 - 180 mm wyd

Bekyk volledige besonderhede

Waterrtrap Nguni vleisprodukte

Geen MSG

Geen Anti-biotika 

Geen Hormone

  • Gratis aflewering

    Aflewering is gratis onder voorwaarde dat dit inval by ons twee weeklikse aflewerings- skedule en roete. Kontak ons via Whatsapp vir meer inligting
  • Probleemvrye uitruilings

    Maak asb. seker dat jy die korrekte produkte ontvang by aflewering